PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.
عن المؤلف
PG du Plessis (1934-2018) was ‘n bekroonde skrywer, dramaturg, storieverteller en volksikoon. Uit PG du Plessis se pen verskyn o.m. Nag van legio, Koöperasiestories, Siener in die suburbs en Fees van die ongenooides.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 160 ● ISBN 9780624092056 ● حجم الملف 0.2 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2022 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8293546 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM