Jürgen Banscherus 
Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1 [EPUB ebook] 

Support

Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ’n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en ’n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.

€8.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Kobus is ’n bekende en bekroonde vertaler. Hy vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bouwerprys (2016). Hy is ook gekies vir die IBBY SA Ererol (2015).

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 240 ● ISBN 9780798179188 ● Dateigröße 7.1 MB ● Alter 17-10 Jahre ● Übersetzer Kobus Geldenhuys ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2019 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 6918390 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

63.178 Ebooks in dieser Kategorie