Rudie van Rensburg 
Hans hou bruilof [EPUB ebook] 

Soporte

Wanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor. Maar Hans wil keer dat die troue in ’n spektakel ontaard. En gou besef Fokkens dat Hans van Kraaienburg hom nie laat hiet en gebied nie. Toe vriend Vasie boonop ondeurdagte planne beraam om geld te maak uit die onthaal, voel Hans aan sy broek se pype dat die bruilof op ’n ramp afstuur.

€10.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al veertien topverkoper-spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster, Doolhof,  Dwelm en Gebooie,  en vyf uiters gewilde komiese romans in sy reeks oor die bejaarde maar onstuitbare Hans van Kraaienburg. 

¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 224 ● ISBN 9780795802829 ● Tamaño de archivo 0.2 MB ● Editorial Queillerie ● Publicado 2024 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 9956065 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

772.507 Ebooks en esta categoría