Antjie Krog 
Plunder [EPUB ebook] 

Ondersteuning

In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.

€10.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Antjie Krog is ’n internasionaal bekroonde skrywer. Sy ontvang in 2017 vir die tweede maal die Hertzogprys vir poësie, dié keer vir Mede-wete. In Engels verskyn dit as Synapse, vertaal deur Karen Press. In 2018 word sy bekroon met die toonaangewende Gouden Ganzenveer, die eerste keer dat dit aan iemand toegeken word wat nie Nederlands is nie.

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 128 ● ISBN 9780798183543 ● Bestandsgrootte 0.3 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2022 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8644695 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

101.136 E-boeken in deze categorie