PG du Plessis 
Koöperasiestories [EPUB ebook] 

Support

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.

€9.99
payment methods

About the author

PG du Plessis (1934-2018) was ‘n bekroonde skrywer,  dramaturg, storieverteller en volksikoon. Uit PG du Plessis se pen verskyn o.m. Nag van legio, Koöperasiestories, Siener in die suburbs en Fees van die ongenooides. 
 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 160 ● ISBN 9780624092056 ● File size 0.2 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2022 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 8293546 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

772,507 Ebooks in this category