PG du Plessis 
Koöperasiestories [EPUB ebook] 

Wsparcie

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.

€9.99
Metody Płatności

O autorze

PG du Plessis (1934-2018) was 'n bekroonde skrywer,  dramaturg, storieverteller en volksikoon. Uit PG du Plessis se pen verskyn o.m. Nag van legio, Koöperasiestories, Siener in die suburbs en Fees van die ongenooides. 
 

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 160 ● ISBN 9780624092056 ● Rozmiar pliku 0.2 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2022 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 8293546 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

772 507 Ebooki w tej kategorii