Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.
About the author
Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore en woon tans in Kaapstad. Hy begin sy loopbaan in die joernalistiek en het in Sanlam se reklameafdeling gewerk. Hy het al vyf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze. Hy was ook samesteller van die misdaadverhalebundel Op die spoor van.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 240 ● ISBN 9780795801488 ● File size 0.4 MB ● Publisher Queillerie ● Published 2017 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 5492741 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader