Kerneels Breytenbach 
Hond se gedagte [EPUB ebook] 

Stöd

Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025? ’n Verrassende, hoogs vermaaklike roman.

€14.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Kerneels Breytenbach is in Johannesburg gebore, en het aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Hy was joernalis by Beeld en Die Burger voordat hy uitgewer by Human & Rousseau geword het. Ná jare as publikasiebestuurder van NB-Uitgewers, is hy nou voltyds skrywer. Sy mees onlangse romans is Piekniek by Hangklip en Ester. Hy woon op Bettysbaai.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 480 ● ISBN 9780798179300 ● Filstorlek 2.1 MB ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2019 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7103715 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

772 507 E-böcker i denna kategori