PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.
Om författaren
PG du Plessis (1934-2018) was ’n bekroonde skrywer, dramaturg, storieverteller en volksikoon. Uit PG du Plessis se pen verskyn o.m. Nag van legio, Koöperasiestories, Siener in die suburbs en Fees van die ongenooides.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 160 ● ISBN 9780624092056 ● Filstorlek 0.2 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2022 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8293546 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare