’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af.
En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan.
Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie, wat bykomende druk op die ondersoekspan plaas.
Die Spesiale Spookeenheid se elite-speurspan tas behoorlik in die donker rond. Het hulle dié keer hulle meerdere teëgekom?
Om författaren
Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al dertien topverkoper-spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster, Doolhof en Dwelm, en vyf uiters gewilde komiese romans in sy reeks oor die bejaarde maar onstuitbare Hans van Kraaienburg.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 352 ● ISBN 9780795802720 ● Filstorlek 0.7 MB ● Utgivare Queillerie ● Publicerad 2024 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9505641 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare