Rudie van Rensburg 
Hans gee Herklaas horings [EPUB ebook] 

Stöd

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.

€10.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al nege uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze,  Ys,  Medusa,  Vloek en Merk, en die komiese romans Hans steek die Rubicon oor en Hans gee Herklaas horings. Kamikaze was die 2018-wenner van die ATKV Woordveertjie vir Spanningsfiksie.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 232 ● ISBN 9780795802331 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Queillerie ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7582153 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

772 507 E-böcker i denna kategori