Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.
Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand – en ook onsself – of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.
Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede...
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 94 ● ISBN 9780473624941 ● ขนาดไฟล์ 1.4 MB ● สำนักพิมพ์ Richard Brunton Ministries ● การตีพิมพ์ 2022 ● ฉบับ 1 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 8360928 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM