Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken, en het ná skool grafi ese ontwerp gestudeer. Hy woon nou in Kaapstad, waar hy as “n illustreerder en infografi ese ontwerper vir Media 24 se weeklikse tydskrifte werksaam is. In sy vrye tyd is Kobus “n skerpskertser en vryskut-ontwerper/illustreerder. Hy is die eienaar van Komedie Media CC en het reeds met plaaslike komediante, musikante en akteurs saamgewerk.
12 Ebooks tarafından Kobus Galloway
Kobus Galloway: Idees Vol Vrees
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonli …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.15

PDF
Afrikaans
DRM
€5.15
Kobus Galloway: Idees Vol Vrees Volume 2
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme su …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.13

Kobus Galloway: Idees Vol Vrees Volume 3
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse teke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.14

€5.16
Kobus Galloway: Idees Vol Vrees Volume 4
In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar …

Kobus Galloway: Where’s Zuma?
From the arms deal to the courtroom, from his own wedding(s) to the Gupta wedding, see if you can spot Jacob Zuma in these hilarious cartoons. Find him in the election queue, in Parliament and at Nka …
EPUB
İngilizce

Kobus Galloway: ’n Wolf in skaapsklere
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdr …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.15
Kobus Galloway: Net die oortjies van die seekoei
As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skr …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.11