Jan Spies (1936-1996) was ’n legendariese storieverteller en skrywer. Hy het in Namibië geboer en was ook die stigtersredakteur van die Nambiese koerant Die Republikein. Saam met PG du Plessis was hy die aanbieder van die gewilde televisieprogram Spies en Plessie – met permissie.
1 电子书 Jan Spies
Jan Spies: Die antie met die pienk rok en ander stories
Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profee …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.99