Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 3 [PDF ebook]
Idees Vol Vrees Volume 3 [PDF ebook]
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 161 ● ISBN 9781770225930 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2013 ● 下载 6 时 ● 货币 EUR ● ID 5759885 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器