Op die spoor van [EPUB ebook] 
‘n Versameling speurverhale deur topskrywers

支持

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. ‘n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

€13.99
支付方式

关于作者

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika en oorsee. Hy het die romans Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze geskryf. Op die spoor van is sy eerste publikasie as samesteller.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9780624082590 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5204021 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

118,761 此类电子书