Author: Alexander Strachan

Support
Alexander Strachan se debuutbundel kortverhale, ’n Wêreld sonder grense, is met die Eugène Marais-prys bekroon en is ’n belangrike deel van grensliteratuur. Daarna verskyn Die jakkalsjagter en Die werfbobbejaan. Laasgenoemde het die WA Hofmeyr-prys ontvang. Alexander se derde roman, Dwaalpoort (2010), het in 2011 die W.A. Hofmeyr-prys gewen.




10 Ebooks by Alexander Strachan

Alexander Strachan: Life of the Rev. Samuel Leigh, Missionary to the Settlers and Savages of Australia and New Zealand
Whilst the greatest effort has been made to ensure the quality of this text, due to the historical nature of this content, in some rare cases there may be minor issues with legibility. By a mysteriou …
PDF
English
DRM
€12.52
Alexander Strachan: Dwaalpoort
Dwaalpoort is ’n ou Kwa Zulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, ’n trop wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Alexander Strachan: Brandwaterkom
Bekroon met die derde prys in NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd. Esther van Emmenes het nie die bakkie hoor stilhou nie. Sy loop heeltemal ingedagte tussen die ou grafstene in die Fouriesburgse beg …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Alexander Strachan: ‘n Wêreld sonder grense
’n Wêreld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Alexander Strachan: 1 Recce
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne – superfiks en bomenslik taai – het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul le …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Alexander Strachan: 1 Recce
1 Recce. One of the sharpest, most versatile and deadliest specialist units in the South African Defence Force. These men – superfit and unbelievably tough – were dauntless. Time and again they put t …
EPUB
English
DRM
€14.99
Alexander Strachan: 1 Recce, volume 2
1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se ‘binnekamer’. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Alexander Strachan: 1 Recce, volume 2
1 Recce: Behind Enemy Lines takes the reader into the ‘inner sanctum’ of one of the sharpest, most versatile and deadliest specialist units in the former South African Defence Force. In their own wor …
EPUB
English
DRM
€14.99
Alexander Strachan: 1 Recce, volume 3
The Battle of Cuito Cuanavale has been a source of fierce contestation and emotion for decades, but up to now little was known about the Recces’ presence and impact during this controversial battle. …
EPUB
English
DRM
€14.99
Alexander Strachan: 1 Recce, volume 3
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdi …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99