Andre Brink 
Vlam in die sneeu [PDF ebook] 
Die liefdesbriewe van Andre P Brink & Ingrid Jonker

Support
Bestseller
Cover of Andre Brink: Vlam in die sneeu (PDF)

Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as ...

read more
€14.15
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format PDF ● Pages 456 ● ISBN 9781415208830 ● Editor Francis Galloway ● Publisher Penguin Random House South Africa ● Published 2015 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 4694127 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

5,003,004 Ebooks in this category