Bernard Levine 
Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie! [EPUB ebook] 

الدعم

Hierdie is ”n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.
Vir digene wat lief is vir die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer …
Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! 
Jy sal ontdek …
Wat doen Jode op Kersdag?
Sal jy met my trou?  Hoe Jode ”n huweliksaansoek doen?
Waarom eet Jode nie Mc Donalds, KFC of Burger King nie?
Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie?
Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander?
Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak?
Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh?
Waarom skryf Jode nooit die woord ‘God’ nie?
En baie ander verrassende onthullings.

€3.86
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781071573112 ● مترجم Delaney Hall ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2020 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8048882 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

76٬938 كتب إلكترونية في هذه الفئة