Wat is die waarheid omtrent seks deur ”n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van ”n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is ”n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode ”n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond? Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781071573129 ● مترجم Delaney Hall ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2020 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8048883 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM