SEËN IEMAND VANDAG Deur BERNARD LEVINE
Seën iemand vandag met woorde van vriendelikheid
Doen iets aangenaam vir ‘n vriend
Saai sade van bemoediging in ‘n vreemdeling se hart
Vertel jou geliefdes dat jy hulle hartlik waardeer
Maak iemand se dag kosbaar en mooi
Gee God die eer vir Sy grootheid
Versterk jou maat met vrugte van vreugde
Voeg geloof by jou buurman se lewe
Seën iemand vandag en onthou – Jesus het jou lief.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781507142004 ● مترجم Elmarie Smal ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2016 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 4905744 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM