Met nog net drie dae voor Kersfees, stem Carol Klaas in toe haar pa vra dat sy die Noordpool moet verlaat op ”n sending om Kersfees te probeer red. Dit klink maklik genoeg om by enkelpa Ben Hanson en sy kinders in te trek, totdat Sinter haar inlig dat Ben die skrywer is van die ontstellende nuwe boek, Verby Vervlakste Bog: Hoekom Dit ”n Slegte Idee Is Om Vir Jou Kinders Leuens Te Vertel Oor Sinter Klaas.
Sy doen haar voor as Juffrou Kane, die kinders se nuwe au pair, en probeer alles in haar vermoë om Ben te oortuig hoeveel pret Kersfees kan wees, terwyl sy sukkel om te verstaan hoe een man die Kerstyd so kan haat. En hoe kan sy, Sinter Klaas se enigste dogter, so aangetrokke voel tot ”n man wat weier om te glo dat haar pa bestaan?
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781507156469 ● مترجم Petro Ebersohn ● الناشر Bon Accord Press ● نشرت 2017 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5046981 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM