Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid’Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos "Tussen wanhoop en hoop", "Om Isak te offer" en "Bybel, diskussie, lees en herlees". Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
شكل PDF ● صفحات 138 ● ISBN 9781928314707 ● محرر Kathleen Thorpe ● الناشر African Sun Media ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8131771 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM
المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر
4٬813٬401 كتب إلكترونية في هذه الفئة
لا نتائج