Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë …Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboek-skrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 160 ● ISBN 9780799362558 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2013 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5206104 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM