Die skoolkoor gaan binnekort op ’n fantastiese kamp. Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Maar dan vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp. Boonop begin Anton hulle terg. Maar dan kry Zackie, Vincent en ’n paar van die koorkinders ’n plan om vir Anton ’n stink les te leer …
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 31 ● ISBN 9780799384154 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2017 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5286551 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM