Johan Burger & Werner Burger 
Governance of Transitions – The Transitions of Governance [PDF ebook] 

الدعم

"Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as’t ware ‘n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het … In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was … ‘n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed." – Hemann Giliomee

€18.02
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
شكل PDF ● صفحات 299 ● ISBN 9781928480051 ● محرر Johan Burger & Werner Burger ● الناشر AFRICAN SUN MeDIA ● نشرت 2018 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7245426 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

27٬468 كتب إلكترونية في هذه الفئة