Jimmy, die klein hasie, eet graag lekkers. Hy sluip in die kombuis in en kry ‘n sak lekkers wat in die kas weggesteek is. Wat gebeur net nadat Jimmy opklim om die lekker by te kom? Jy sal uitvind wanneer jy hierdie geïllustreerde kinderboek lees. Van daardie dag af begin hy gesonde eetgewoontes ontwikkel en eet hy selfs graag sy vrugte en groente.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 34 ● ISBN 9781525957505 ● حجم الملف 1.4 MB ● الناشر KidKiddos Books ● نشرت 2023 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8795639 ● حماية النسخ بدون