Malene Breytenbach 
Seenimf en die skeepsdokter [EPUB ebook] 

الدعم

Verpleegsuster Kira Louw gaan werk op die Sea Nymph-toerskip sodat sy van ‘n teisteraar af weg kan kom.Sy en die aantreklike dokter Albert Dorell is dadelik aangetrokke tot mekaar maar albei het voorbehoude. Kira is nou lugtig vir mans. Albert se pa se ryk familie op Malta het op sy ma neergesien en sy ouers is geskei.Vroue is net so aangetrokke tot Alber t as wat mans tot Kira is. Sal die liefde seevier?

€5.16
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 192 ● ISBN 9781779875402 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2024 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9944895 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

294٬217 كتب إلكترونية في هذه الفئة