Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die Mac Lean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 224 ● ISBN 9780624050490 ● حجم الملف 0.3 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2011 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 2488053 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM