Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek [EPUB ebook] 

الدعم
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6.
Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.
€5.99
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 270 ● ISBN 9781775890102 ● حجم الملف 13.4 MB ● الناشر Best Books ● نشرت 2016 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 4766175 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

183٬347 كتب إلكترونية في هذه الفئة