Pieter van Jaarsveld 
Dink jouself gelukkig [EPUB ebook] 

الدعم

Gelukkige mense leef langer en is meer suksesvol in alles wat hulle aanpak. Die wonderlike is dat geluk nie daar buite is nie, maar binne-in jou! Dit is ʼn ingesteldheid: Verander jou ingesteldheid en jou lewe verander! Met Dink jouself gelukkig wys Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Daar is praktiese, eenvoudige oefeninge wat jy kan doen om jou gelukkiger te maak. Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.

€13.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Dr. Pieter  van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir  leierskapontwikkeling in die sakewêreld.  Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en ’n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is ’n bekende gas op radio- en televisieprogramme.

قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 392 ● ISBN 9780796323538 ● حجم الملف 0.8 MB ● الناشر Lux Verbi ● نشرت 2025 ● الإصدار 2 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 10210757 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

23٬199 كتب إلكترونية في هذه الفئة