Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit [email protected] van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg om in klastyd op te voer, met minimale dekor soos twee stoele en rugsakke. Dit kan dien as ’n inleiding tot die lees van die boek, of ’n prikkel om leerders aan te moedig om die reeks te lees.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل PDF ● صفحات 6 ● ISBN 9780639604435 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2020 ● للتحميل 6 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9425094 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM