Trevor Noah 
Teen die reels [EPUB ebook] 

الدعم

Nou vir die eerste keer in Afrikaans, ‘n verwerking van Born a Crime and Other Stories – die Suid-Afrikaanse en New York Times-#1-topverkoper. "As my ma een doel voor oe gehad het, was dit om my verstand te bevry. My ma het soos ‘n grootmens met my gepraat. Sy het gedurig vir my stories vertel, vir my lesse geleer, veral lesse uit die Bybel. Sy was mal oor Psalms. Ek moes elke dag Psalms lees. Sy het my agterna gepeper met vrae daaroor. ‘Wat beteken daardie gedeelte? Wat beteken dit vir jou? Hoe kan jy dit in jou lewe toepas?’ So het dit elke dag van my lewe gegaan. My ma het gedoen wat die skool nie kon doen nie. Sy het my geleer hoe om te dink." Trevor Noah het in Suid-Afrika grootgeword met ‘n swart Suid-Afrikaanse ma en ‘n wit Switserse pa – in ‘n tyd toe dit teen die wet was vir ‘n kind van gemengde rasse om te bestaan. Maar Trevor het bestaan. In Teen die reels vertel hy van sy grootwordjare. Die stories wat hy in die boek vertel, sal jou laat lag, huil en jou vol verwondering en inspirasie laat, terwyl jy die ondeunde seuntjie met sy vlymskerp brein en humorsin leer ken. Teen alle verwagtinge in, en danksy sy ma se onfeilbare liefde en geloof in hom, het Trevor hope struikelblokke oorkom om vir hom ‘n belowende toekoms te skep.

€8.58
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الإنجليزية ● شكل EPUB ● صفحات 192 ● ISBN 9781776251957 ● مترجم Jaco Jacobs ● الناشر Pan Macmillan South Africa ● نشرت 2023 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9403696 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

92٬662 كتب إلكترونية في هذه الفئة