Barrie Hough 
Skilpoppe [EPUB ebook] 

Support

Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ’n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ’n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ánder mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of “skilpoppe”.
Hierdie boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (1998) en die M.E.R.-Prys.

€8.49
payment methods

About the author

Barrie Michael Hough is op 17 Januarie 1953 in Johannesburg gebore. Hy matrikuleer in 1970 aan die Hoër Seunskool Helpmekaar en studeer B.A. Kommunikasiekunde aan d...

read more
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780624068532 ● File size 0.4 MB ● Age 17-16 years ● Publisher Tafelberg ● Published 2014 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4534737 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

58,292 Ebooks in this category