Bernard Levine 
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1 [EPUB ebook] 

Support

Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande  die Joodse leefwyse.
Jy sal uitvind
Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om ”n Bybel aan te raak of te lees nie?
Wat is Jesus se van?
Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel?
Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie?
Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is?
Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj?
Is Jode toegelaat om te kniel in gebed?
Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes?
Is daar ”n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan?
Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie?
Hoe om te getuig van Jesus Christus aan ”n Jood?
Dans Joodse mans saam met die vroue?
Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels….hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar  word!

€3.85
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507145968 ● Translator Elmarie Smal ● Publisher Babelcube Inc. ● Published 2016 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5066644 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

77,019 Ebooks in this category