Skryf jy gedigte?
Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels.
As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou.
Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend!
Word betaal om te doen waarvan jy hou.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507140178 ● Translator Elmarie Smal ● Publisher Babelcube Inc. ● Published 2016 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 4896539 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader