Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning61,855 Ebooks in this category Bettie Naudé: Saartjie se nuwe maat (#5) Die Drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kr … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die held (#9) Trompie en Rooie sien nie kans vir ’n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in ’n tydskrif wat die kenmerke is van ’n mens w … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die rugbyreus (#12) Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle ’n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op trou e … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Lewis Carroll: Alice se Avonture in Wonderland Alice, ‘n meisie van sewe jaar, voel verveeld en moeg terwyl sy met haar ouer suster op die rivieroewer sit. Sy merk dan ‘n praat, geklee wit konyn met ‘n sakhorlosie wat verby loop. Sy volg dit op ‘ … EPUB Afrikaans Adobe DRM €1.99 Nelia Engelbrecht: Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle r … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Bettie Naudé: Saartjie se sirkus (#21) Saartjie is op haar stukke: sy kry dit reg dat haar klas die dag in die son kan sit toe sy hulle juffrou oortuig dat die klaskamer stink en sy trek arme Anna ’n lelike streep. Die wêreldberoemde Bert … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die krieketspeler (#14) Trompie wil ’n seun se krieketkolf leen, maar oefen eers gou sy beroemde skepskop met een van die pronkdahlias in die ryk mense se tuin. Hy word gevang en moet as straf onkruid uittrek. Die sproetges … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 3 Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se wedstryd (#23) Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belangri … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die kaptein (#22) Trompie-hulle gaan speel in die kloof en ’n nuwe vriend, Asjas, val en sit vas. Terwyl hulle hom probeer red, ontdek hulle in die grot ’n historiese rotstekening. Die rugbyseisoen breek aan en die Bo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×