Science Fiction / Fantasy SupportCatalogFictionNarrative LiteratureThrillerScience Fiction / FantasyAnthologiesLyrics / DramaPolyglot EditionsComics / Humor / SquibGift Books, Albums, CalendarsScience FictionFantasyFantasy Literature101,616 Ebooks in this category Meiring Fouche: Die Pêrel van Malsia 5. DIE PEREL VAN MALSIA – MAAGD VAN DIE SEE REEKS Stel jou voor ’n wêreld gekleur deur die woeste skoonheid van die sewe see, waar die belofte van avontuur hand aan hand gaan met die dreigende skaduw … EPUB Afrikaans €6.73 Meiring Fouche: Skat onder die Palms 2. SKAT ONDER DIE PALMS – MAAGD VAN DIE SEE REEKS Simon Verbeeck, ’n ervare seevaarder met ’n reputasie vir onverskrokkenheid, word onverwags ingetrek in ’n gevaarlike soektog na ’n legendariese skat … EPUB Afrikaans €6.73 Meiring Fouche: Die Mal Seerower 7. DIE MAL SEEROWER – MAAGD VAN DIE SEE REEKS Die Kaap die Goeie Hoop, ʼn plek van hope en drome, word bedreig. ’n Verweerde jagter, Jansen van Vuuren, maak ’n skokkende ontdekking. ’n Seerowerskip lê … EPUB Afrikaans €6.73 Pieter Haasbroek: Vyf Sahara Woestyn Kortverhale VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALE Hierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet … EPUB Afrikaans €6.39 Braam Le Roux: Hoefslae teen Middernag HOEFSLAE TEEN MIDDERNAG – WOESTE LAEVELD REEKS Hierdie verhaal speel af in die tydperk 1835 – 1887 tydens die storm en drang jare van die Oostelike Transvaal, toe die geel erts honderde mense na gebi … EPUB Afrikaans €8.22 Braam le Roux & Dewald Brink: Geen Vergiffenis GEEN VERGIFFENIS – WOESTE LAEVELD REEKS Die reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie buitengewone verhaal … EPUB Afrikaans €8.22 Braam le Roux & Dewald Brink: Spore in die Dou 4. SPORE IN DIE DOU – WOESTE LAEVELD REEKS Die bloedigste moord wat mens jou kan voorstel, vind op ’n helder maanlig nag in die hartjie van die Woeste Laeveld plaas, maar dit is nie ’n mens of mense … EPUB Afrikaans €8.03 Gerrie Radlof: Die Buiter en sy Bende DIE BUITER EN SY BENDE – DIE BUITER REEKS Lees gerus die opwindende verhale van ʼn man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die rykste edelman aan d … EPUB Afrikaans €9.14 Braam le Roux: Die Mensvreters van Tsawo DIE MENSVRETERS VAN TSAWO – DIE SWART LUIPERD REEKS Die kluisenaar van die Blouberge se vader was ’n grootwildjagter. Op ’n dag verdwyn hy saam met twee van sy handlangers in die digte woude van Oos- … EPUB Afrikaans €6.39 Braam le Roux & Dewald Brink: Vlam van die Laeveld 1. VLAM VAN DIE LAEVELD – WOESTE LAEVELD REEKS Vlam van die Laeveld speel af in die ongerepte wildernis van Suid-Afrika se Oos-Transvaal tydens sy goudstormloop. Dit is’n opwindende sage van passie, … EPUB Afrikaans €8.03 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×