Chris Karsten 
Die keiser se duim [EPUB ebook] 

Support

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring. 
          So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.

€13.99
payment methods

About the author

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy romans is al vyf maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, en vier maal met die die ATKV-prosaprys. Vir ​Op pad na Moormansgat​ ontvang hy ook die kyk NET-Rapport Herman Binge-filmprys.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 352 ● ISBN 9780798184854 ● File size 0.5 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9956067 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

772,507 Ebooks in this category