Cristiano Parafioriti 
Sisiliheid [EPUB ebook] 

Support

Na afloop van die opwindende stories van Era il mio paese (2014), keer Cristiano Parafioriti terug met meer stories oor Galati Mamertino, sy tuisdorp in Sisilië. Nuwe karakters, nuwe geure, nuwe emosies steek in die hart van die kleurvolle palet en die vrystelling van latente gevoelens. Die sicilitudine heers tussen die lyne van elke storie, dit beweeg stadig en verdiep die leser na ”n afgeleë plek, wat net so hartseer is as die ware bloed. Tyd is net ”n konsep waar oomblikke van die verlede en die hede mekaar ontmoet end an vertrek uit die geheue en liefde vir die eiland en sy mense. En as jy verder lees, voel jy die onbreekbare band van die skrywer met sy geboorteland, en selfs meer met sy dorp. ”n Byna voorvaderlike liefde wat hom kronies vasvang tussen die lyne van vae herinneringe en die skrywer se lot gebind deur die soet siekte van sisiliheid.

€6.40
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507169353 ● Translator Elmarie Smal ● Publisher Babelcube Inc. ● Published 2017 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5047016 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

73,872 Ebooks in this category