Amy Blankenship 
Bloedreën [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Reeks Boek 13

Support

Die kern van Bloed is ’n raaisel wat baie betekenisse het. Bloed is die bringer van lewe … maar as dit gemors word, kan dit lewe in ’n oogwink vernietig. Legendes sê dat Bloed ook die skakel is wat sielsgenote saambind … selfs al is een van daardie siele verpletter. Gemoedere en sedes van die LA paranormale word getoets wanneer onskuld, ongeag die oorsprong daarvan, bedreig word. Hulle word daaraan herinner dat nie alle demone boos is nie … soms moet selfs demone gered word van die dinge wat werklik in die nag rondbeweeg. Tydens openbarings vol dood, wedergeboorte en aanvaarding van die onvermydelike, word ’n nuwe wapen gesmee deur die val van die Bloedreën.

€3.99
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 389 ● ISBN 9788835457220 ● Dateigröße 0.3 MB ● Alter 22-99 Jahre ● Übersetzer Angela Kruger ● Verlag Tektime ● Erscheinungsjahr 2023 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9208979 ● Kopierschutz ohne

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

295.881 Ebooks in dieser Kategorie