Cecilia Steyn 
Die vlerke van naaldekokers [EPUB ebook] 

Support

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. 
’n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. 
Dit word ’n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. ’n Reis terug na haarself, na heelword.

€8.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Cecilia Steyn is sedert 2017 voltyds skrywer. Sy het reeds verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.m. Tienerharte 3: Hartedief en Presies Anders 1, waarvoor sy elk ’n ATKV-Woordveertjie gewen het. Sy en haar man woon in Orkney. 

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 240 ● ISBN 9780798180269 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7424834 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

58.181 Ebooks in dieser Kategorie