In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie – en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen …
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 168 ● ISBN 9780799355796 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2012 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5061253 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie