De Wet Hugo 
Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde [EPUB ebook] 

Support

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ’n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ’n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .
’n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

€6.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

De Wet Hugo is ’n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by ’n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Kleinnmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer in Rympies vir Pikkies en Peuters,  Liedjies vir Pikkies en Peuters,  Skrik op die lyf ,  Rympies vir Kleintjies en Kleuters en Skool is ’n riller.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 160 ● ISBN 9780798181396 ● Dateigröße 8.7 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7472458 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

58.181 Ebooks in dieser Kategorie