In Vermoedelik verlief hoor Mynie dat haar kêrel ’n beeldskone meisie agter haar rug sien. Sy skryf aan Wewenaar, ’n prokureur wat in ’n hoekie vir eensames adverteer. In Twee roepees vir ’n lewe beland ’n lugwaardin in ’n bose skurkenet. En in ’n Rooikop en twee ridders kyk Addy die ou met die Blou Bul-T-hemp vlak toe hy vir haar ogies maak by die Paddanag wat sy vir Matotoland Ekotoerisme reël.
Über den Autor
Ettie Bierman is ’n alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van Kwa Zulu-Natal.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 512 ● ISBN 9780624080817 ● Dateigröße 0.7 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2017 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 5204006 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie