Gabi Steenkamp & Liesbet Delport 
Beste van Eet vir Volgehoue Energie [EPUB ebook] 
Lae-GI, lae-vet

Support

Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.

€15.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Liesbet Delport is ’n geregistreerde dieetkundige, ’n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en ’n vennoot in ’n suksesvolle private praktyk. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het ’n meestersgraad aand die Universiteit van Pretoria behaal.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 160 ● ISBN 9780624071464 ● Dateigröße 12.4 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2015 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4535028 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

692 Ebooks in dieser Kategorie