Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
Über den Autor
Suneen Laing is ’n kreatiewe, leergierige digitale foendie met ’n groot liefde vir Afrikaans, geskiedenis, reis, lees, fantasie-films en haar boerboelkind, Zuri. Sy dien tans as vise-hoof en Hoof van Media van haar skool. Sy woon in Rondebosch.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9781776073177 ● Dateigröße 17.0 MB ● Verlag Best Books ● Erscheinungsjahr 2024 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9456118 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie