Die psalmboek is ’n eeue oue bron van vertroosting.
Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop. Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting. Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God opstyg. Daar is verwondering oor die skoonheid van die skepping en die vaste patrone daarin. Daar is ook psalms wat deurdronge is van ervarings van krisis en nood. Dis ’n roepe uit ons hart na God. Daar is psalms waarin die lofliedere, da...
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9780639607610 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7919539 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie