Julian Jansen (Lux Verbi) 
Seuns sonder pa’s [EPUB ebook] 

Support

In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede. Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy...

mehr lesen
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Julian Jansen is ’n oudonderwyser aan twee Helderbergse skole. Daar het hy ’n positiewe verandering in ’stout‘ leerlinge se gesindheid bewerkstellig deur hulle l...

mehr lesen
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 208 ● ISBN 9780796322104 ● Dateigröße 0.2 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2021 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7765530 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

137.596 Ebooks in dieser Kategorie