Lerina Erasmus is gebore in Namibië en studeer drama aan die Universiteit van Pretoria. Sy is bekend as aktrise en is die skrywer van Die Mannheim-sage, wat in 1986 vir televisie verwerk is. Lerina is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
3 Ebooks von Lerina Erasmus
Lerina Erasmus: Die leliemoordenaar
Haat vir jou het my dag vir dag aan die lewe gehou, Harm. Vir soveel jare het ek net vir hierdie oomblik gelewe . . . vir só lank sien ek al daarna uit. Dis nou tyd, so laat ons begin. Johannesburg, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Lerina Erasmus: Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
“Die mens is ’n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid ’n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Ver …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Lerina Erasmus: Sondes van die vaders
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99